contact us

  • what other parents say about us

    Ek het vanoggend vir Sophia afgelaai by die skool. Wat 'n lekker ervaring om, as mens jou kinders aflaai, te sien hoe baie moeite julle doen met die fotos wat gereel opgesit word...read more

    Johann

  • what other parents say about us

    Ons wil vir julle groot baie dankie sê vir die wonderlike, professionele en mooi manier wat julle na Francois gekyk het die afgelope twee jaar. Julle was die antwoord op ons gebede want ons sal nie ons seun...read more

    Koos

  • what other parents say about us

    Ek wil jul graag net formeel bedank vir julle puik versorging, harde werk, toewyding en omgee vir klein Adrian. Dit is vir ons 'n voorreg om hom elke oggend in jul versorging te laat, in 'n kleuterskool met 'n heerlike atmosfeer...read more

    Kona van Rooyen- Enslin

  • what other parents say about us

    Wil graag dankie sê vir die moeite wat julle almal by Bambini met ons kindjie doen. Dis so lekker om die verslag te lees en te sien sy ontwikkel mooi, leer nuwe vaardighede en geniet dis so baie by die skool...read more

    Ilana Wait

View Testimonials page

come visit us!

You are more than welcome to drop in for a visit. For a guided tour and more specific information feel free to make an appointment.

  • Tel: 063 669 8988
  • Address: 86 Kafuestreet, Corner of Kafue and Malabor South street, Lynnwood Glen
  • Map: