skip to Main Content

Hi Elsabe, ek wil net ‘n oomblik neem om dankie te se. Hierdie jaar was so maklik, ek kon regtig net in en uit hardloop, op en aflaai. Dit beteken ook dat ‘n mens min gesels en tyd het vir dankie sê. Julle is regtig ‘n pragtige klomp mense en die Curtis gesin is baie lief vir almal by Bambini. Matthew was vreeslik gelukkig! Dit beteken vir ‘n mamma baie om vinnig te kan aflaai en daar is geen trane, hy val letterlik so in die arms van jou AMAZING personeel. Ek kan nie een dag in 2017 onthou waar iets my by Bambini gepla het nie. Alles was positief en my kind is baie gelukkig en tuis by julle. Ek is seker volgende jaar sal dieselfde wees.

Back To Top