skip to Main Content

Liewe Elsabé, ons gaan Bambini verskriklik baie mis. Dit is verseker die heel beste kleuterskool in Pretoria! ‘n Mooier en netjieser skool met ouliker personeel gaan jy nêrens kry nie! Bambini se sukses is te make aan jou en jou wonderlike span. Jy is ‘n besondere mense en ek ken min mense wat so hard werk en georganiseerd is en alles wat hulle aanpak met absolute “excellence” doen! Dankie vir al die liefde wat julle vir my dogtertjies Sofia en Katerien oor die jare gegee het. Ons kon regtig nie vir ‘n beter skool gevra het nie!

Back To Top