Hou jou kleingoed besig met aktiwiteite by die huis tydens die vakansie
Die vakansietyd is gewoonlik ’n tyd van rus, familie en saamwees. Vir ouers van babas en peuters beteken dit egter dikwels ’n tyd waar daar steeds baie aan die gang is. Kleingoed het nie ’n afskakelknoppie nie, hulle bly nuuskierig,…
