skip to Main Content
ENROLL NOW FOR 2027!

Testimonials

Dear Elsabe, Sonette, Yolande, Esther, Linda, Patricia, Marishka, Martie, Mavis, Ellinah, Christa, Sannie, Rose, Maria, Janine, Poppy, Virginia, Jackson, Rose, Joyce and Sarah. As a first time Mum it is never easy picking a school…READ MORE

Ek wil uit my hart dankie sê vir die geleentheid om deel te kon wees van Bambini. Om met die kinders te werk was vir my ongelooflik besonders, en elke dag het iets nuuts en…READ MORE

Dit is met diep dankbaarheid dat ons terugkyk op die afgelope drie jaar wat Anke by Bambini deurgebring het. Die skool was altyd pragtig en netjies en die personeel het hulle werk met besonderse vriendelikheid,…READ MORE

More Elsabé, met die nuwe jaar wat nou begin momentum optel is 'n mens stelselmatig besig om die ou jaar af te sluit. Deel daarvan vir my is refleksie op oomblikke wat deel word van…READ MORE

Baie dankie vir alles wat tannie vir die kinders doen en vir die ongelooflike grondslag wat tannie by Bambini skep. Tannie se liefde, leiding en streng hart en hand, maak die skool ‘n plek waar…READ MORE

I would like to express my deepest gratitude for the care and kindness you have shown my son during his two years at Bambini. It has truly been a blessing to our family. I still…READ MORE

Jou dinamiek, omgee en leierskap word weerspieël in jou wonderlike skool. Dankie dat julle vir Mel so mooi opgepas en opgevoed het. Ons waardeer jou en jou personeel so baie!

Hoe sê mens dankie vir alles!! Ons is so dankbaar vir jou en Bambini. Ons kinders is net beter agv jou skool. Ons belowe ons kom kuier.

Hi Elsabe, ek wil net 'n oomblik neem om dankie te se. Hierdie jaar was so maklik, ek kon regtig net in en uit hardloop, op en aflaai. Dit beteken ook dat 'n mens min…READ MORE

Elsabe, ongelooflik baie dankie vir al die liefde & omgee wat jul vir Michael gegee het die laaste 3jaar! Ons is gelukkig dat ons by julle uitgekom het dat jul deel van ons familie geword…READ MORE

Elsabe en span, met die jaar wat nou op sy einde staan wil ons net dankie se vir die tydperk wat Karlia by julle kon wees. Dit was vir ons net 'n plesier en totale…READ MORE

I don't think thank you is enough for all that you do! You & your school have shaped Harper into this beautiful little girl that we couldn't be prouder of & lots of who she…READ MORE

Liewe Elsabé, ons gaan Bambini verskriklik baie mis. Dit is verseker die heel beste kleuterskool in Pretoria! 'n Mooier en netjieser skool met ouliker personeel gaan jy nêrens kry nie! Bambini se sukses is te…READ MORE

Back To Top