skip to Main Content
ENROLL NOW FOR 2027!

Ek wil uit my hart dankie sê vir die geleentheid om deel te kon wees van Bambini. Om met die kinders te werk was vir my ongelooflik besonders, en elke dag het iets nuuts en kosbaars gebring. Hierdie tyd sal altyd ’n spesiale plek in my hart hê. Dankie vir die vertroue wat in my gestel is, asook vir al die ondersteuning, begrip en leiding wat ek ontvang het. Dit het vir my meer beteken as wat woorde kan sê, en ek is opreg dankbaar vir alles wat ek hier geleer het. Ek wens Bambini en almal betrokke alles van die beste toe vir die toekoms.

Back To Top